LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyric cover art

As Jy Hier Is

2014

As Jy Hier Is

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Share icon
Lyrics
Alles raak ligter son brand jou donker
Water raak warmer drankies raak kouer
Nagte raak langer musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is

Dit is so duidelik
Dis onvermydelik
Dit is net tydelik
Kom ons gebruik dit

Dat jy is onbewus
Dat ek so naby is
Maar ons is almal lus
Vir bietjie van dit, van dit, van dit

Alles raak ligter son brand jou donker
Water raak warmer drankies raak kouer
Nagte raak langer musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is

Die tyd het aangebreek
Om alles te vergeet
Ek hoop net jy's gereed want ek weet ek is
As jy jou oë uitvee dan dink jy glad nie meer
Want dit wat nou gebeur
Gaan alles omkeer omkeer omkeer

Alles raak ligter son brand jou donker
Water raak warmer drankies raak kouer
Nagte raak langer musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is

As jy hier is
Almal weet dit
As jy hier is

Alles raak ligter son brand jou donker
Water raak warmer drankies raak kouer
Nagte raak langer musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is

Alles raak ligter son brand jou donker
Water raak warmer drankies raak kouer
Nagte raak langer musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is

WRITERS

JOHAN OBERHOLZER

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other